
Wêreldmoedertaaldag 21 Febr 24 - Laerskool George-Suid Moedertaal onderhoud
Loading player...
Met die viering van Wêreldmoedertaaldag 21 Febr 24, gesels SFM met Mnr Sas du Plessis, Skoolhoof van Laerskool George-Suid oor die belangrikheid van moedertaalonderrig in skole.