Bizskoops - 15 Februarie 2024
Loading player...
Op die program vandag ... Mynbou-uitset herstel in die vierde kwartaal van 2023.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor die belangrikheid van universiteite.
In internasionale sake-nuus... Barclays gaan nie meer nuwe olie- en gasprojekte finansier nie.
In beleggingsnuus, Sasol se aandele tuimel.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor die staatsrede en Amerika wat Suid-Afrika weer onder die vergrootglas plaas