
"Lewe jou lewe," advies van Tannie Joyce van Middelburg
Loading player...
Tannie Joyce van Middelburg het weereens bewys ouderom maak nie saak nie! Die 83-jarige tannie Joyce Watkins het Donderdag op Breakfast with Martin Bester gekuier om met haar danspassies in die ateljee te spog.