
#11 Understanding Autism : Ep. 11
Loading player...
Heather Swartz is die ma van twee seuns op die outisme spektrum. Tyrone, met wie ons verlede week gesels het, het Asperger sindroom, en Dylan is nie-verbaal. Sy vertel van die uitdagings en vreugde wat daarmee gepaard gaan om hul ouers te wees in hierdie week se episode.