Wat is my regte: Boedelberedding - Oosthuizen, Marais en Pretorius 23 Januarie 2024

Loading player...
Maurice Ellis van Oosthuizen Marais & Pretorius inc. verduidelik meer oor die harde realiteit dat 'n oorledene se boedel beredder moet word na sy of haar afsterwe, maar ongelukkig is die realiteit dat die proses amper nooit vinnig is nie. Kontak Maurice@omplaw.co.za - luister gerus weer.........
23 Jan 2024 Afrikaans South Africa Documentary · True Crime

Other recent episodes

Wat is my regte: Maandelikse onderhoudtoelae - 12 Maart 2024

Daar is miljoene mense, meestal kinders, wat maandeliks onderhoudtoelae ontvang, óf omdat hulle ouers geskei is of nie getroud is nie. Dit hou baie ernstige regsgevolge in vir al die partye betrokke, allermins ook ten opsigte van die kinders se welsyn. Maurice Ellis van OMP Prokureurs vertel meer, oa. Waar…
12 Mar 2024 9 min

Oosthuizen Marais en Pretorius Prokureurs - 18 Desember 2023

Maurice Ellis werp meer lig op die Wet op die Bekerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 (ook bekend as die “POPI-Wet”) wat daarop gemik is om vertroulikheid te verseker deur die wyse waarop persoonlike inligting deur persone of organisasies wat sodanige inligting bekom, te reguleer. *Hoe stoor jou besigheid…
19 Dec 2023 15 min

Wat is my regte - Oosthuizen Marais Prokureurs - 09/05/2023

Honderde duisende individue, paartjies en families huur akkommodasie in Suid Afrika, en dit is belangrik dat die regte van huurders gerespekteer word. Baie mense koop baie ‘n tweede eiendom as ‘n belegging, en hulle regte as verhuurders moet ook gerespekteer word. Die reg betreklik tot Huur en Verhuur bedoel om…
9 May 2023 6 min