
Brendan Peyper is opsoek na liefde en gesels met my oor Op my Eish!
Loading player...
Die derde seisoen van die gewilde "Op my eish!" is in die wegspringblokke. En nou’s dit tyd om uit te vind watter 16 vroue die kans gaan kry om Brendan Peyper se hart te wen.