Vier maniere om 2024 'n fenomenale jaar te maak

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n leierboer en dorperskaap produsent naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Saunderson is ook ‘n predikant, berader en “life coach” en hy gebruik eenvoudige terme en situasies in die elke dag se lewe om ‘n lewensles met ander te deel.
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Doelgerigte bestuur

Op 'n Vrydag deel Charl Saunderson sy wyshede in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
17 Apr 4 min

Doelgerigte leierskap

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
11 Apr 5 min