OFM Landbounuus 1 Desember 2023
Loading player...
Noordwes-polisie het 'n span aangestel om ondersoek in te stel na die vergiftiging van 44 beeste in die omgewing van Bray, sowat 300 km noord van Kuruman.
2023 word beskryf as 'n goeie jaar vir saaiboere, ten spyte van logistieke probleme en wisselvallige krag-toevoer.
Sakeliga versoek Landbouminister Thoko Didiza amptelik om die AgriBEE-afdwingingsplan teen Vrydag te skrap.
EN... TLU SA doen 'n beroep op Suid-Afrikaners om boere in droë gebiede te ondersteun.