
Oosthuizen, Marais en Pretorius Prokureurs - Oordragkostes Nov 2023
Loading player...
Jy vind uiteindelik jou droom eiendom. Jy en die verkoper kom ooreen op die termes en voorwaardes en julle sluit ‘n koopskontrak. Is jy ten volle bewus van die koste implikases wat, buiten die koopprys, ter sprake is?