Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n dorper stoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede landbouers. Vandag gesels hy oor wat landbouers kan doen om by doelwitte na te streef en daarby uit te kom.
13 Oct 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Doelgerigte bestuur

Op 'n Vrydag deel Charl Saunderson sy wyshede in sy weeklikse praatjie "Kom ons praat weer bietjie boer".
17 Apr 4 min

Doelgerigte leierskap

Charl Saunderson se weeklikse praatjie op 'n Vrydag "Kom ons praat weer bietjie boer".
11 Apr 5 min