
Nashua kan help om jou plaas veiliger te maak
Loading player...
Nashua het 'n wye reeks produkaanbiedinge wat kan help om jou plaas veiliger te maak. Yolanda Martens van Mid-Morning Magic praat met Rikus Kruger Nashua se aandeelhouer in die Vrystaat, die Noord-Kaap en Lesotho oor hierdie aanbiedinge.