
Henk Weideman vertel wat omskakelaar vir hom beteken
Loading player...
Henk Weideman, een van die wenners van die FNB-kompetisie waar tien omskakelaars op die spel was, verduidelik wat die prys vir sy besigheid beteken.