Ouma en Oupa Kersprojek. Jou kans om 'n Ouma of Oupa se Kersfees te maak in 2023!

Loading player...
Anja Emslie gesels oor die projek wat jou die geleentheid bied om 'n bejaarde persoon se Kersfees op te kikker vanjaar. Dis baie maklik om deel te word hiervan en sodoende vreugde en hoop te bring waar dit broodnodig is.
14 Aug 2023 Afrikaans South Africa Society & Culture · Music Interviews

Other recent episodes