Soekie Sandra Krog
Loading player...
Soekie beter bekend as Soekie en die Radikids, is saam met my vir 5 episodes.
Ons delf diep eers in haar eie getuienis en dan gesels ons oor die dissipelskap reeks vir kinders, wat sy geskryf en saamgestel het.