
Kus tot Kruin - Walvisse in ons waters - 03 Agustus 2023
Loading player...
Nico Booyens van SHARK RESEARCH UNIT in die ateljee vanoggend en vertel meer oor die Walvisse, die Suidelike Noorkapper (Southern Right), Pygmy Sperm whale en die Orcas, wat eintlik 'n dolfyn is.