Spreeklewe - Eengesindheid onder gelowiges
Loading player...
1 KORINTIËRS 1:10 AFR83
Ek doen 'n beroep op julle almal, broers, in die Naam van ons Here Jesus Christus, om eensgesind te wees. Daar moet geen verdeeldheid onder julle wees nie. Julle moet een wees in dieselfde gesindheid en met dieselfde oortuiging.