
Zantie Swanpoel - Verandering is Moeilik
Loading player...
Ons hou nie van verandering nie. Maar, ons moet aanpasbaar wees sodat God ons kan gebruik. En, soos ons op God wag, moet ons nie onself met ander vergelyk nie. Die tydlyne vir almal is anders.