
Is die broek te swaar vir mans?
Loading player...
In KLETS gesels die span met Johan Botha, ‘n lewensafrigter, oor mans, manlikheid en die manlike identiteit. Die woord “toxic masculinity” doen gereeld die rondtes en is dit die rede dat mans hul “plek” in die samelewing begin betwyfel en so ook hul identiteit verloor? Is vrouens meer aanpasbaar as mans? Wat gaan word van die vaderlose jeug?
Jy kan in kontak kom met Johan per WhatsApp op 062 629 6900 vir meer inligting.
Jy kan in kontak kom met Johan per WhatsApp op 062 629 6900 vir meer inligting.