
#SlatDieSport 15 Junie 2023 - Gerda Steyn, Tobias Lubbe en Venessa Kleyn
Loading player...
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Gerda Steyn gesels wat die Comrades Marathon vir vroue gewen het en die rekords laat spat het. Verder het hulle met Tobias Lubbe en Venessa Kleyn oor 'n nuwe Bergfiets reeks vir Kinders gesels en ook met Cheetahs speler, Jeandre Rudolph voor die groot Curriebeker wedstryd teen die Bulle en Shanil Mangaroo en Stefan van der Merwe van die Bulle het kom gesels oor die Bokke teen Australië toets wat 8 Julie plaasvind op Loftus Versfeld. Luister gerus weer hier as jy dit alles gemis het.