
Hoekom is wilde kat gemeenskappe belangrik?
Loading player...
Die oorpopulasie van honde en katte is, ongelukkig, n groot, en ware probleem in Namibia. Wilde kat gemeenskappe is ook volop by baie besighede. Maar hoekom is dit belangrik om hulle daar te he? En hoe hou mens hulle gesond? Wena, van Have A Heart het al die antwoorde.