Boekkeuse - 06 June 23
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons ateljeegaste is Elmara Willis, wat gesels oor haar reisboek, Boer en Brit seil saam, ‘n epiese tog van ‘n halfeeu gelede, en die digter Tom Dreyer wat oor sy werk praat en ‘n aantal gedigte voorlees uit sy debuutbundel, Nou in infrarooi.
Joan Hambidge bespreek die ……… en praat oor ‘n kinderboek van Jaco Jacobs wat haar bekoor het. Nadea Victor bespreek Santie van der Merwe se roman, Uit die donker. Ons bring ook C Johan Bakkes se heruitgawe van sy reisboek Norrevøk onder die aandag.