
Rosestad Skole Top 10 - Primêre Skool Universitas (Tjokkies)
Loading player...
Pieter Viviers, Lisa Groenewald en Celetia le Grange het in die ateljee kom kuier. Hul ouers en Tjokkies se bemarker, Suzahn Wille, het sommer 'n hele piekniek mandjie saam gebring. Dankie vir die bederf en lekker kuier!