
Wat de vloekwoord?!
Loading player...
Die span KLETS met Gerhard van Huyssteen, 'n Professor van Afrikaans en Nederlandse Taalkunde verbonde aan die Noordwes-Universiteit, oor vloek, vloek woorde en die navorsingstudie wat hul tans mee besig is. Gerhard ontgin Coléne en Matthys se vloekmeter en watter woorde is taboe. Luister gerus na "Wat de vloekwoord?!" op Afrikaans.Radio en besoek hul webwerf - www.vloek.co.za!