
Wie polish die drol?
Loading player...
Die span het vasgeloop in 'n drol. Wie is die drol in die drink water en wie polish en dans om die drol? Gordan was voor SCOPA en klink of hy diep seergemaak is deur Andre de Ruyter. Harry en Megan jaag vir 2 ure rond in NYC om foto’s te vermy en Martha Steward pryk op die Sports Illustrated voorblad van 2023.