
Solidariteit Helpende Hand - Prof Johan Hendrik Potgieter
Loading player...
15.05.2023 - Kaapse Kansel gesels met Prof Johan Hendrik Potgieter, Emeritus Professor by die Universiteit van Pretoria oor die Helpende Kerke Kongres wat aangebied word op 25 Mei in die Kaap en 1 Junie in Gauteng.