
Wees 'solar-slim' met Nashua
Loading player...
Of jy 'n besigheidseienaar, 'n boer, of ‘n huiseienaar is, Nashua Vrystaat, Noord-Kaap en Lesotho het 'n energie-oplossing vir jou! OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Rikus Kruger om uit te vind watter opsies beskikbaar is veral as dit kom by sonkrag.