
#SlatDieSport - Wenners van #DieGROOTTrap 2023
Loading player...
Ruben Delmage & Jacques Erasmus het met die wenners van Die GROOT Trap 2023, Gustav Basson en Cherise Willeit.
Verder het hulle gesels oor Dale steyn se betrokkenheid by die mcc. Noord suid derby en verwikkelinge by die Bulls en veel meer.
Luister gerus weer hier.
Verder het hulle gesels oor Dale steyn se betrokkenheid by die mcc. Noord suid derby en verwikkelinge by die Bulls en veel meer.
Luister gerus weer hier.