
Episode 2: Moenie dat skokbrekers jou skrik op die lyf jaag nie
Loading player...
Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor die belangrikheid van jou voertuig se veringstelsel wanneer dit kom by veiligheid. Moontlik gemaak deur Goldwagen – die verskaffers van kwaliteit voertuigonderdele.