
Sout week: Dr Bianca van der Westhuizen
Loading player...
Dit is Sout Week and Mid-Morning Magic’s Yolanda Maartens gesels met Dr Bianca van der Westhuizen, van die Verbruikerswetenskap by UNISA oor die waarheid oor sout en hoekom teveel nie goed vir ons gesondheid is nie.