
#SlatDieSport 9 Maart 2023 - Joubert Strydom
Loading player...
Ons het met voormalige provinsiale krieket speler in Protea keurder, Joubert Strydom gesels oor Hansie Cronje, sy pa Steve wat ‘n top skeidsregter was, asook toets krieket in SA. Luister hier as jy dit gemis het