Boekkeuse - 31 Jan 23
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons verwelkom twee ateljeegaste, Thézѐse Hulme, samesteller van die bundel, Praat jy! Idees vir die skep van ‘m skryfkultuur in die klas en Elize Parker, skrywer van Seks, skoonma’s & skuld – ‘n troostante se gids vir gesonder verhoudings.
Ons fokus is op romans van Hans du Plessis, Bets Smith, Esther Verhoef, stories van P.G. du Plessis, die memoire van Lindie Stander en Adriaan Potgieter se Jungiaanse studie oor die werk van Sheila Cussons.