
Gerda Brand bespreek 5 belangrike punte van die begrotingsrede
Loading player...
Gerda Brand, een van die direkteure by Deloitte & Touche wat spesialiseer in belasting, het gesels oor die vyf belangrikste punte met betrekking tot die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, se begrotingsrede.