
NWK se Japie Nieuwoudt deel meer inligitng oor sonkrag en die finansiering daarvan
Loading player...
Jaco de Waal het met Japie Nieuwoudt, produkbestuurder by NWK gesels oor waar om te begin as jy alternatiewe bronne van kragopwekking wil gebruik tydens beurtkrag.