
Anette Rheeder gesels oor die prostaat en A.Vogel se hulpmiddel "Prostasan"
Loading player...
Anette Rheeder gesels vandag oor die prostaat, 'n sensitiewe maar, baie belangrike onderwerp. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is 'n produk wat gebruik kan word vir voorkomende en ondersteunende gesondheid van die prostaat. "Prostasan" is beskikbaar by plaaslike apteke, en vir navrae is jy welkom om 'n e-pos te stuur na info@sanatural.co.za