
Jessica Thomas in gesprek met Professor Uwe Puehse van UNESCO
Loading player...
Jessica Thomas in gesprek met Professor Uwe Puehse van Switserland, werksaam by UNESCO se fisieke aktiwiteit, gesondheid en opvoedkundige omgewings, vertel oor sy tyd in Namibië, en die projekte waaraan hulle tans werk.