Ontbyt | Annalie & Gerrit Greyling vier 30 Jaar met RTB | Anton & Rouchelle

Loading player...
Met Radio Tygerberg 104FM se 30ste verjaarsdag het ons elke maand ’n 30-projek in die gemeenskap. Vanoggend het ons Annalie en Gerrit Greyling van Oostersee wat vanjaar hulle 30ste huweliksherdenking vier.

Saam met die paartjie al ’n klomp sakke sout opgeëet, insluitende bykans bankrotskap, aflegging by die werk, kanker en ’n beroerte.

Baie dankie aan Protea Hotel Durbanville wat vir hulle twee nagte se verblyf gegee het, Jackson and Black Steakhouse vir ’n onvergeetlike romantiese ete en Barnyard vir die lekker vertoning wat die paartjie gaan kom geniet by julle.

Radio Tygerberg 104FM. Ons verkondig Christus.
15 Feb 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

LUNCH | Reinhard gesels met Suzanne Van Der Merwe

Reinhard gesels met Suzanne van der Merwe, wat besluit het om vir haar 40ste verjaarsdag, van Robbenieland na Blouberg (Eden on the Bay) te swem…e nook vir ‘n goeie doel. Sy wil graag R40 000 insamel vir behoeftige kinders. Me van der Merwe is ‘n odnerwysers by Hoërskool Stellenberg.
28 Mar 8 min