
Anette Rheeder gesels oor die bestuur van kroniese pyn met "ThreshHold Real MSM"
Loading player...
Anette Rheeder gesels weer met ons weer pyn, en die natuur se antwoord vir die verligting en bestuur van kroniese pyn met ThreshHold Real MSM. ThreshHold Real MSM is beskikbaar by apteke in Namibië in verpakkings van 60 of 120, asook in ‘n gel om uitwendig aan te wend, beskikbaar in 50 of 100 ml buisies. Jy is welkom om gesondheids of produk navrae te rigm per epos na info@sanatural.co.za