
Passie die sleutel tot Ladybrand entrepreneur se sukses
Loading player...
Ladybrand-velsorghandelsmerk, Deborah Dorcas, het ontstaan uit 'n lewenslange passie vir velgesondheid en 'n gebed. Deborah Dorcas-stigter, Retha Styger, vertel vir die OFM Sake-uur dat om jou passie te vind, n groot deel van sakesukses is en sy kan dit uit eerstehandse ondervinding getuig.