
Anette Rheeder sluit die jaar af met A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier
Loading player...
Vandag sluit Anette Rheeder die jaar se programme af met inligting oor A.Vogel se "Multiforce" alkaliese poeier, dit hou jou pH vlakke in balans gedurende die feestyd. "Multiforce" alkaliese poeier is beskikbaar by jou naaste apteek in sakkies van 105 gram en of 225 gram houers. Daar is die oorspronklik geur, sowel as "Mango" en of "Suurlemoen" smaak. Navrae kan gerig word per e-pos na info@sanatural.co.za