OFM Sake Uur: Grootste wins in verhoudings - Carlo Rohrs
Loading player...
Om in pas te bly met jou klante se behoeftes en op hoogte te wees van die nuutste markneigings in die kleinhandelbedryf is die sleutel tot die sukses van enige pandjieswinkel.
Die eienaar van Bedelia's The Bargain Masters in Welkom, Carlo Rohrs, meen om 'n tweedehandse item vir elke nuwe item te hê, is wat sy besigheid van die res onderskei.
Hy vertel aan die OFM Sake Uur sy passie vir verkope het op 'n jong ouderdom ontwikkel nadat hy in die koop- en verkoopbedryf grootgeword het.
Advertensies op OFM en mondelinge reklame is van sy grootste bemarkingsinstrumente.