
Podlitiek: Amerika kies, Vishoek vervies, Afrikaans in die nuus
Loading player...
In hierdie week se episode gesels die span oor die stories op hulle nuusradars waaronder die onlangse gebeure by Fish Hoek High School.