
Vandag is die fokus op gal en die galblaas met A.Vogel se "Boldocynara"
Loading player...
Vandag gesels ons weer oor A.Vogel se produk "Boldocynara", met die fokus op gal en die galblaas. "Boldocynara" is beskikbaar by apteke, Clicks en Dis-Chem. Meer inligting is ook beskikbaar by www.livingnaturally.co.za se webtuiste, of stuur 'n e-pos na info@sanatural.co.za