Jannie Putter – Dis Die Moeite Werd

Loading player...
Sit in die moeite om dinge te doen wat ‘memories maak’. Soek daardie oomblike uit en doen wat jy moet doen om die lewe te geniet.
31 Oct 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

JANNIE PUTTER - Doel in Lewe se Uitdagings Vind

Jannie Putter deel oor hoe om die uitdagings van die lewe met positiewe gesindheid te hanteer. Van die oorwinning van frustrasies tot die vind van doel in teenspoed, Jannie se opbeurende boodskap moedig luisteraars aan om hul struggles as geleenthede vir groei te omarm. Luister in vir motiverende wysheid en…
3 Feb 9 min