
Skaapplaas begin 'n gastehuis om finansiële nood te verlig
Loading player...
Marie Lombard, mede- eienaar van De Oude Kraal Country Estate gesels oor hul skaapplaas en gastehuis buite Bloemfontein in die Vrystaat.