
Podlitiek: Mashaba herbedink, gratis ministerwater gedrink, die beitel vermink..
Loading player...
In hierdie week se episode kyk die Podlitiek-span onder meer na binnegevegte in ActionSA en die dienste wat belastingbetalers vir ministers "borg"!