
Straatdebat: Bokkoors loop hoog voor historiese All Black-toets
Loading player...
Die Groen en Goud-gees warm op in die Laeveld voor die Springbokke hul eerste toets teen die All Blacks by Mbombela-stadion speel op 6 Augustus. Denise neem die temperatuur.