
#SlatDieSport 4 Augustus - Willem Strauss
Loading player...
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met die President van BBRU, Willem Strauss gesels oor die stand van sake met Rugby in SA, Springbokke se wedstryde teen die All Blacks, hoe dit by die Blou Bulle gaan ens. Verder het hulle gekyk hoe dit met span SA gaan by die Statebondspele, Krieket, Gholf en vele meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.