
#GROOTtrauma 20 Julie 2022 - Metanol en die gevaar hiervan
Loading player...
Met die onlangse nadoodse verslag van die 21 jongmense wat gesterf het by die Enyobeni-taverne gesels Dr Jacques Koning oor die gevare van Metanol. Ons gesels ook oor dagga - Wat is veilig om te koop by 'n apteek?