
Mike Potgieter | Agter die Musiek - Rouchelle Liedemann
Loading player...
Mike Potgieter gesels met sanger en mediapersoonlikheid, Rouchelle Liedemann, oor haar loopbaan in die musiekbedryf asook haar nuutste enkelsnit, Jesus Oorwinnaar.