
#SlatDieSport 30 Junie 2022 - Jimmy Stonehouse & Jesse Kriel
Loading player...
Ruben Delmage & Arnold Geerdts het met Jimmy Stonehouse gesels oor sy baie suksesvolle seisoen in die Curriebeker reeks. Arnold Geerdts het vinning met Jesse Kriel gesels voor hulle wedstryd die naweek teen Wallis. Verder het hulle gekyk na wat by Wimbledon gebeur, Golf en veel meer. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het